preloder

Vertical Growing Hydroponic System

N

Suitable for small spaces

N

Easy installation

N

Water saving

N

Aesthetically pleasing

N

Affordable

N

Locally manufactured

PlantPod®

Vertikale Hidroponiese Groei Stelsel

Die PlantPod® is ʼn kompakte, estetiese aangename, lae energie verbruikende hidroponiese stelsel wat vir die huismark, asook vir kommersiële gebruik ontwikkel is.

Die PlantPod® is ideaal vir die groei van groente en kruie en gewasse met ‘n fyn wortelstelsel soos bv. lusern en ‘n groot verskeidenheid kruie en slaaie. Waterverbruik word beperk tot die behoefte van die plant wat tot gevolg het dat die minimum water vermors of verlore gaan.

 

Vertical Hydroponic Growth System

The Plantpod is a compact, aesthetically pleasing, low energy consumption hydroponic system developed for both household and commercial use.

The Plantpod is ideal for growing herbs and vegetables with a fibrous root system, eg.. lucerne, and a large variety of herbs and lettuce. Water consumption is limited to what the plant needs, resulting in minimal water wastage or loss.

Accelerated plant growth, higher yield

90% less water usage than conventional planting

Minimal power requirement with option of solar

Wat kan jy groei in jou PlantPod®?

Alle plante met fyn wortelstelsels kan in die PlantPod® verbou word. Blaarslaai en spinasie groei veral vinnig en is beskerm van honger slakke.

 

What can you grow in your PlantPod®?

All plants with a fibrous root system can be grown in the Plantpod. Plants such as spinach and lettuce grow particularly well in the system, and are well protected from hungry snails!